Soek

hier "blok" ek!

ek "blok" soos ek wil, wanneer ek wil en wat ek wil!

Hart Jy Sal Dit Maak!

2018/04/09 Dit is nie jou kind nie! Jou ma gaan seker haar mis want sy was amper nes 'n eie kind vir haar. Ek is moeg vir daai woorde want sy is mos 'n beter weergawe van my as my... Continue Reading →

Advertisements

‘n Ander Soort Geboorte…

Vandag het ek myself kort-kort gevang waar die trane rol en die snot loop.  Met elke inkom om jou aardse besittings na 'n ander woning te neem het ek myself vewyder en gaan ween... letterlik geween... waar niemand my seerkry,... Continue Reading →

Asem In… Asem Uit…

Die huwelik is bevestig, die huweliksregister is geteken, beloftes is gemaak om nie gebreek te word nie. Ek was daar as getuie, nie in my R350.00 rokkie nie, want op die einde het dit net te donker gelyk en was... Continue Reading →

Paastyd Is ‘n Tyd Van Introspeksie… En Toe Is Daar Laan Paan…

Vroegoggend luister ek en Lainey na "oom" Fanie  wat vertel van mense in sy gemeente, ek neem aan dit is in sy Westerlig gemeente. Hy vertel van hoe eensame pad mens loop as jy die dinge van die Here kies.  ... Continue Reading →

Watch “This is us season 1 episode 1 

Ek is glad nie groot op tv nie - maar so elke nou en dan is daar iets wat ek op die PVR sal bespreek vir later se kyk - wanneer ek heeltemal alleen en kapoet is. Te kapoet vir... Continue Reading →

Die 4 Geesbeheerde Temperamente

https://wp.me/p6jJSb-Ex My moet hê vir later!

Love Is…

Short road trips with "HAPPY, HAPPIER AND THE HAPPIEST" in the rear seat of my Honda... Tik tak tik tak tyd loop uit.  Liefste Laan Elke Vrydagoggend is dit snoepie dag as jy in jou ouma se huis bly... dit... Continue Reading →

#DonateLife

Give my sight to the man who has never seen a sunrise, a baby's face, or love in the eyes of a woman. Give my heart to a person whose own heart has caused nothing but endless days of pain.... Continue Reading →

Max du P(r)EE… en Toe My Grace

Max is een bol hare, klapperhaar is die regte woord. En op "die" Veearts se instruksie mag ons hom eers na die winter skeer om seker te maak al sy baba hare is uitgegroei. Maar om Max gewoond te maak,... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑