Soek

hier "blok" Elanè vd Westhuizen

Elanè "blok" soos sy wil, wanneer sy wil en wat sy wil!

Vindictive

Bygewerk: http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ons-is-jammer-se-spur/ Dit is nou-al die hele naweek wat ek aan hierdie, JA OKAY, die holrug geryde SPUR-insident dink. Elke keer as ek verby 'n SPUR ry kyk ek na binne en sien 'n dol leë familie eetplek... en ek... Continue Reading →

Woorde

Hierdie afgelope week het ek paar goed raakgelees wat my getref het. Maar wat my die meeste getref het was 'n paar  woorde. Ek kan nie onthou waar ek dit raakgelees het nie - maar ek het, en dit het... Continue Reading →

Ek Blog Nou Oor My Blog

Ek is jammer - maar ek het die afgelope paar dae  agtergekom dat geen van my kommentare wys op sommige mense se blogs nie, in so mate dat daar 'n klomp mense is wat dink ek het hulle "geblok" op... Continue Reading →

The Best Marriage Advise Ever!

Elanè se raad aan almal wat tot trou kom, en hoop op'n suksesvolle huwelik,  is nou wel nie 25 punte - dit is een, dalk twee eenvoudige puntjies, en dit is as volg: *Wees altyd jou maat se hart en... Continue Reading →

Ek Wil 

Ek sê jou ek sal moet vas - as ek nie vas nie gaan ek in 'n diep donkergat val van mismoedigheid. Ek wens net ek het genoeg wilskrag om verby als te kyk. Hartlam, ek sê jou ek moet... Continue Reading →

Middeljaar krisis

Omdat ek self hier staan, en dan natuurlik omdat ek absoluut versot is op Marianne Faithfull!! Source: Middeljaar krisis

“Craig Lucas – Purple Rain

Beslis my grootste gunsteling - ek doen nie sommer realiteit-tv nie maar hierdie oortref selfs die "Prince" self.... hoendervleis mooi wat my vir 'n wyle teruggevoer na jare en jare gelede. Te mooi om nie te deel nie! https://youtu.be/6u_KpZivg_U

​Dit Is “MY” Rewolusie:

Elke nou en dan oorval die gevoel van totale hopeloosheid my, dan wil ek uitbreek tussen hierdie mure van totale perfektheid om my - perfekte pa's, perfekte ma's, perfekte verhoudings, met elke persoon wat weet waar sy plek in die... Continue Reading →

​6 Rules to a Happy Life:

1 Be humble  2 Don’t talk badly about others 3 Have a goal & work toward it  4 Be nice to people  5 Ignore nonsense And last but not the least, ladies ❤ your bodies....

Create a free website or blog at WordPress.com.

Up ↑