Soek

hier "blok" ek!

ek "blok" soos ek wil, wanneer ek wil en wat ek wil!

Kategorie

die lewe en dit wat daarmee gepaardgaan

Waarskuwing aan my mede 50-plussers.

Blykbaar verloor sommige vrouens vanaf die ouderdom 50 hul oordeel om agter te kom sy word vir 'n "ride" gevat. Wees gewaarsku, gebruik dit wat oor is van jou oordeel en grysstof na behore na kinders grootmaak, dreigende kankertellings, dreigende... Continue Reading →

Kondensmelk ~ eina

"Childhood memories" is sekerlik van die seerste, veral as jy in jou middeljare is en jy weet as volwassene het jy redelik goed opgeneuk in jou verhouding met jou eie ouers... Omdat jy griewe gekoester het ipv goeie herinneringe. Vandag... Continue Reading →

Gewaardeerd

Ek moet myself elke nou en dan herinner dat waardering nie 'n wêreld se gebruik is nie - mense neem dinge maklik as vanselfsprekend aan. Veral die die naaste aan jou. In my beskeie mening is waardering nes die woord... Continue Reading →

Idealis Of Toe Nie?

Hoe ouer ek raak hoe meer neig ek na idealisme - die probleem met dit is is dat ons nie in 'n ideale wêreld leef nie en juis daaroor gaan dit gepaard met baie teleurstellings. In 'n ideale wêreld sou... Continue Reading →

Hoe Nou… Net Nie Vandag Nie Asb!

Julle ken nou al my Gracie. So week gelede wag sy my in en vang my onkant met 'n lening wat sy by my wil maak. Ek is nie vreeslik gestress nie, sy leen tydige en ontydig 'n R100. 00... Continue Reading →

Om My Tafel Op Rebusfontein…

... sou ek verseker eerste die man/vrou nooi wat vanoggend op NW24 op een van die artikels as volg reageer het: Useless, nes 'n vis met tiete, ek dink dit was op 'n artikel rakende die OB se "ignorance" rakende... Continue Reading →

Life on life’s terms

wat kan ek meer sê, behalwe “LEES DIE BLOG”

houvanblou

blue life

Ek hou van die Twaalf Stap program se “slogans”. Oor die afgelope vyf jaar het ek baie daarvan aangeleer. Dit is almal baie kort en kragtig maar het eintlik baie meer om die lyf as wat dit op die oog af lyk. Omdat dit so kort is is dit maklik om te onthou en in my gedagtes amper soos boekmerkies wat my herinner en terugbring in my recovery proses.

Ek het al baie geskryf oor “One day at a time”. Dit is ‘n feit soos ‘n olifant (voel vir my bietjie groter and ernstiger as ‘n koei!) dat ongeag hoe volgelaai my dae is of hoeveel spanning of ongelukkigheid dit mee belaai kan wees, elke dag kan net aankom teen ‘n tempo van 24 uur per dag.  Elke uur kan net hanteer word teen 60 minute per uur en elke minuut teen 60 sekondes. Dit is dit. Niks meer of…

View original post 1 044 more words

Literêre Reus: ELSA JOUBERT

Ek het so rukkie terug Elsa Joubert se boek vir my deur take-a-lot bestel, saam met boeke wat ek vir my Lainey gekoop het vir haar komende verjaarsdag. Ek het die boek eintlik vir my ma se suster gekoop, maar... Continue Reading →

Be-Moei-E-Nis!!! 2

Dit gaan die laaste tyd rof met my, elke nou en dan skree ek "Here, wys my", die vallei waarin ek my bevind wat die alledaagse betref, maak my sukkel, wys my! Dan skielik uit die bloute kry ek drie... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑