wat kan ek meer sê, behalwe “LEES DIE BLOG”

houvanblou

blue life

Ek hou van die Twaalf Stap program se “slogans”. Oor die afgelope vyf jaar het ek baie daarvan aangeleer. Dit is almal baie kort en kragtig maar het eintlik baie meer om die lyf as wat dit op die oog af lyk. Omdat dit so kort is is dit maklik om te onthou en in my gedagtes amper soos boekmerkies wat my herinner en terugbring in my recovery proses.

Ek het al baie geskryf oor “One day at a time”. Dit is ‘n feit soos ‘n olifant (voel vir my bietjie groter and ernstiger as ‘n koei!) dat ongeag hoe volgelaai my dae is of hoeveel spanning of ongelukkigheid dit mee belaai kan wees, elke dag kan net aankom teen ‘n tempo van 24 uur per dag.  Elke uur kan net hanteer word teen 60 minute per uur en elke minuut teen 60 sekondes. Dit is dit. Niks meer of…

View original post 1,044 more words