More op Vrouedag durf ons asb nooit vergeet nie…

Ek sal solank ek lewe nooit, ooit hierdie kleine Poppie se hartseer blou ogies kan vergeet nie. 

Dit is ‘n skreiende skande dat hierdie dogtertjie deur die sisteem in die steek gelaat was. 

Mag ons as vrouens omsien na mekaar, sowel as mekaar se kinders. Waar daar verwaarlosing is,  maak dat ons asb nie kan wegkyk nie, gee ons krag om in te tree vir die weerlooste van die weerloses!! 

DAAR IS HOPELOOS TE VEEL POPPIES IN HIERDIE WERELD.


Advertisements