Gister laataand, ROELOF is stom verslae, Roelof is ‘n syfer mens maar musiek praat met hom nes dit met my praat,  kan ma glo hy het dit gedoen? 

Nog ‘n voortydige dood omdat… ons nooit sal weet waarom nie. 

Die wereld is maar ‘n plek vol brose mense ons sal nooit verstaan waarom mense voel hulle kon nie meer nie…

Roelof, wat ek wel weet is elke minuut op aarde is ‘n minuut van genade alleen en ons moet dit dus as uiters kosbaar koester.

Advertisements