Waarom? Omdat ek altyd haar goed “steel” en “plagiaat” daarmee pleeg – darem onder haar eie naam 😉


Die Berggans – Boerneef

Die berggans het ’n veer laat val

van die hoogste krans by Woeperdal

my hart staan tuit al meer en meer

ek stuur vir jou die berggansveer

mits dese wil ek vir jou sê

hoe diep my liefde vir jou lê

Boerneef

Advertisements