Beslis my grootste gunsteling – ek doen nie sommer realiteit-tv nie maar hierdie oortref selfs die “Prince” self…. hoendervleis mooi wat my vir ‘n wyle teruggevoer na jare en jare gelede.

Te mooi om nie te deel nie!

https://youtu.be/6u_KpZivg_U

Advertisements