4 Okt Die tyd raak nou min en ek begin nou rêrig baie na my man verlang. Ons ry vroeg, ons eerste stop is Timna Park en ons ry verby ‘Lot se vrou’. Timna Hiervoor kon ek nie meer wag nie!!! Ons besoek die lewensgrootte replika van die Tabernakel. Die brons altaar, die vuur het […]

via Tabernakel in die woestyn! — Geloof droom skryf

Advertisements