Elke keer wat ek hierdie liedjie hoor vat dit na my man… sonder ophou my man. Nie na enige vorige verlore liefde nie, maar na die een wat elke dimpel, elke duik, elke plooi aan my ken en nogsteeds vir my sê; jy is die mooiste/beste ding in my lewe! 

Dit is beslis vir my een van die mooiste “love songs” ooit! 

En wat bo als lekker is, is as my dogter sê, ma, ek soek dit wat ma en pa het… dit is maar al, en is dit so verkeerd?? Die slag wanneer sy met  weemoed my in haar vertroue neem, vir ‘n oomblik of twee…

Advertisements