uit die mond van ‘n “suigeling”, ‘n moet lees…

Skerpioentrapper

hqdefault

‘n Week of twee terug het die Heilige Gees vir my bottels olywe in ‘n droom gewys. Dit was glasbottels met ‘n silwer deksel op – heelwat soos ‘n Consol bottel. Binne-in was plomp olywe, dit het vars gelyk en was in helder olyfkleure. Die preserveerwater waarin dit gelê het, was helder en skoon. Ek het ‘n hele paar dae gekou aan wat dit moontlik kon beteken, maar vandag weet ek. Ek gaan dit ‘breakdown’ in elemente en dan uiteensit aan die einde.

Helder glasbottel

Sand gaan deur ‘n vreeslike proses voordat dit glas word. Maar sodra dit in glas gevorm word, word dit ‘n houer. ‘n Leë houer is heel nutteloos wanneer daar olywe/vrugte rondstaan wat iewers gebottel moet word.

Glas is helder, deurskynend. Niks kan daar agter wegkruip nie.

Ons is soos daai houer. Ons gaan soms deur ‘n vreeslike proses in die lewe, wat ons maak wie…

View original post 777 more words

Advertisements