​Heyneke Meyer “Toe ek die nuus kry, het ek aan Jan F.E. Celliers se gedig gedink:

Stil, broers,

daar gaan ’n man verby,
hy groet,
en dis verlaas.
Daar’s nog maar één soos hy;
bekyk hom goed.”
(RIV Josie, jy het my bloed blou gemaak)

Advertisements