Moet reblog as terugverwysing vir my analitiese self.

Seegogga se Bloggie

Dis aand en ek het vir ‘n verandering die laptop. Aha, nou kan ek mos blog!!!

Moenie glo nie, dis reeds amper 9 uur, en ek sit al van 4 uur af hier en lees. Ek lees op oor restourante, die beste kleure, nuwe kleurttrends in binneshuisversiering, die sielkundige effek van kleure op die gemoed, die eetlus, watter kleur pas by watter en sommer in general.

Die kleurwiel>

Jy het die warm kleure, rooi, en skakerings daarvan to by oranje en pers, en die koel kleure, bloue en groene wat alles rusig en ver laat lyk, en geel wat vrolik en sonnig is, MAAR sekere vuil gele irriteer jou, sekere blou bloue lyk koud en afsydig, en sekere rooie is te skerp en maak jou aggressief.

Primêre kleure  Blou, rooi en geel is primêre kleure  en kan nie gemaak word deur kleure te meng nie. Hulle is die basis…

View original post 884 more words

Advertisements