2013/12/03

Lainey se eerste melktandjie! Die verlies was absoluut fenomenaal!

Ek wil nie my tandjies verloor nie.

Dit trauma gaan vir altyd letsels laat.

Ek soek nie “tanne” wat ek in ‘n glasie moet sit nie!!!

Lainey, weet jy van die tandemuis?

Ja,  die tandemuis betaal vir jou tandjie en Liewe Jesus het vir jou spaartande gegee wat gaan uitkom. Jy hoef nie soos oumgroot jou tande in ‘n glasie te bêre nie.

Met die belofte van ‘n geldjie lyk dit darem of als onder beheer is. 

Advertisements