“Haar” ode aan haar troeteldier….

die lewe na 40

Wanneer ‘n geliefde afsterf, word ons verlies tegemoet gekom met simpatie, troos, en woorde van meegevoel. Ons word toegelaat om te rou. Ons word toegelaat om te huil. Ons word toegelaat om deur ons emosies te werk.

Maar praat met troeteldier eienare wat ‘n troeteldier verloor het, en jy hoor ‘n heel ander storie. Baie sal vir jou sê dat die meeste mense nie die intensiteit van hulle hartseer verstaan nie. Party ervaar selfs die nare onsensitiwiteit van ‘n opmerking soos: “Hoekom kry jy nie net vir jou ‘n ander troeteldier nie?”

Om oor die verlies van ‘n troeteldier te rou is nie net pynlik as gevolg van die verlies self nie, dit strek dieper. Ons rou eintlik oor ‘n paar verliese op een slag. Ons troeteldiere voorsien vir emosionele reaksies wat ongeremd is deur besorgdheid oor hoe hulle gesigsuitdrukkings vir ander lyk. Ons menslike verhoudings is nie eers so…

View original post 1,420 more words

Advertisements