‘n Ode aan ‘n geliefde…

houvanblou

My man is verlede jaar Mei oorlede, 3 maande voor sy 50ste verjaarsdag.  Ten tyde van sy dood was ons nie meer bymekaar nie.  Hy was ‘n alkoholis en na baie smeek, probeer, kerm en soebat moes selfs die aardsoptimis in my erken dat ek moes hensop.  Ek kon nie meer nie.

Baie mense en van ons familie glo dat ek hardvogtig en gemeen was, hy was immers blind en siek.  Hy het emfiseem gehad.  Hy het nie meer gewerk nie maar ongeskiktheidspensioen by die staat gekry.

Toe ek hom ontmoet het het hy ‘n suksesvolle besigheid gehad, inteendeel hy het baie meer as ek verdien.  Selfs toe ons  uitmekaar is het hy sy eie besigheid gehad en genoeg werk gehad omdat hy twee getroue personeellede gehad het wat die werk kon doen – een wat al 24 jaar saam met hom gewerk het.

Die ware rede waarom hy sy…

View original post 770 more words

Advertisements