iemand wat soos ek dink en voel oor diens ens.

 

houvanblou

Een van die grootste lesse wat ek in “recovery” moes leer was om goed wat ek nie kan beheer nie uit te los.  Nie my energie te mors nie. Nie my kop teen ‘n muur te stamp nie.  Die twaalfde stap praat daarvan dat ons dit wat ons in recovery leer ook in die res van ons lewens toepas:  “Practice these principles in all my affairs.”

dscn2479

Ai ek het ‘n groot probleem met swak diens en ‘n erger probleem met die betalende kliënte wat dit sommer so sluk!

Toe my dogter 9 jaar oud was staan ons in Checkers en wag vir die bestuurder.  Ek het ‘n item gekoop en die prys scan anders by die till as wat dit op die rak lees.  Ek was nog nooit so ryk dat ek nie die pryse hoef te lees nie.  Ek voel dit is onaanvaarbaar en ‘n oortreding van die BTW…

View original post 563 more words

Advertisements