Vandag is weer een van daardie dae, daai wat ek net met groot spyt in my hart besef dat ek nie een van my ma's nabehore waardeer het nie, menende my skoonma en my eie moekie ma. Ek het vroeër... Continue Reading →
Amper weer sulke tyd Lainey, jy is amper ñ volle 14 Jr deel van my verflenterde lewensmat en oe-eeeee, bring jy nie vreugde na die mat. Jy sit kleur daarin, jy weef musiek en hope sagtheid daarin, met hope animasie... Continue Reading →
Ek is as besigheidsvrou baie uitgesproke teenoor dit wat in die politieke landskap ens aan die gang is. Ek word selfs beskuldig dat ek ñ sameswerings teoretikus is. Miskien is ek, miskien nie, volgens myself is ek net ñ realis... Continue Reading →
As jy vertroud is met hierdie "blokplek van my", ken julle al vir Charmaine. Sy is rerig een van die bitter min mense wat ek ken wat alewig plek het vir nog iemand wat stukkend, uitgeworpe en alleen is, ongeag... Continue Reading →
Dit is vreemd hoe ouer ek raak hoe meer kom die onthou. Nogals die mooi onthou, niks van die verinnewoes, vol verwyt en selfbejammering onthou nie, dit wat mooi was onthou. Vandag bevind ek my in Maroelana, my gunsteling kombuis... Continue Reading →
1. As jy by my voordeur instap weet jy is deel van my gemeenskap, in hierdie gemeenskap pas jy in, of jy stap uit. 2. As ek jou vang neerkyk op enige persoon in my huis of agter jou hand... Continue Reading →
Elke keer as ek in my mikrogolfoond se deur vaskyk wonder ek stilweg by myself, watter spieël praat die waarheid in hierdie huis, soveel spieëls, soveel gesigte, watter een van julle praat die waarheid? Die een meer verdoemend as die... Continue Reading →
Liewe pa, tussen my en pa, dit is nou jaar 3 wat pa nie meer hier is nie - weeskind wees, voel nie lekker nie. Pa verjaar more, verjaarsdagvieringe sonder die eregas voel net nie reg nie, maar ek doen... Continue Reading →
Wie sê mans kan nie meer as een ding op ñ slag doen nie? Wel hieronder volg my gesprek wat ek sopas met my man gehad het. (Hy sit natuurlik soos gewoonlik en speel skaak op sy foon, ek is... Continue Reading →